Upcoming course: Business by the Book


REGISTER

 

WERKGEWERS, PROFESSIONELE PERSONE, ENTREPRENEURS – BEMAGTIG JULSELF.

WAT SAL DIT VIR JOU BETEKEN?

  • ’n Duidelike doelgerigdheid om u besigheid doeltreffend in die mark te onderskei.
  • Verruil finansiële stres vir gemoedsrus.
  • Neem winsgewende finansiële besluite d.m.v. Bybelse wysheid en vermy finansiële slawerny.
  • Vertroue i.p.v. vrees vir mislukking.
  • Entoesiasme onder personeel i.p.v. twis
  • Personeel verhoudings – Verkry samewerking en resultate deur personeel billik, vriendelik dog ferm en met liefde te behandel.
  • Verstaan die werklike betekenis van eienaarskap in besigheid.
  • Weet wie stel die standaarde en ontwikkel ’n karakter-gebaseerde kultuur.
  • Leer hoe om integriteit en korporatiewe bestuur in ‘n volhoubare onderneming te integreer.
  • Verstaan die belangrike rol van u gade t.o.v. die besigheid.

Vind baat by ’n kursus wat ontwerp is om sakemense te help om Koninkryksbeginsels te leer ken en toe te pas vir die eerlike en suksesvolle bedryf van besigheid.

Word geinspireer en toegerus om sake aan te pak.op ‘n wyse wat God sal verheerlik. Dit is ’n baie bevredigende werkwyse en reflekteer positief op God se Koninkryk.

Ons nooi jou (en jou gade) om by ons aan te sluit vir ‘n vars en uitdagende blik op wat die Here in Sy Woord oor besigheid sê.

 

No comments yet.

Leave a Reply

2 Sam 12:25 “So he called his name Jedidiah because of the Lord.”

Powered by WordPress. Designed by Woo Themes