Deur David Malherbe – Gepubliseer in Boland Gazette – Dinsdag 5 April 2016
Daar is tekens dat ons ekonomie tans ‘n moeilike fase beleef. ‘n Berig die afgelope week op Netwerk 24 se webblad noem dat franchise-ondernemings in die kitskos bedryf al meer sukkel om stygende insetkoste aan platsak verbruikers deur te gee.
Dit beteken dat die invloed van die droogte en ander ekonomiese probleme waaroor ek vroeër gewaarsku het, nou besig is om ‘n realiteit te word. Die droogte bring mee dat minder landbou produkte geproduseer word en dit ... continue reading