Is beter tegnologie die antwoord?

Deur David Malherbe   –   Gepubliseer in Drakenstein Gazette – Vrydag 7 Junie 2013

Ons word deesdae so oorval met nuwe tegnologiese aanbiedinge, dat dit moeilik raak om by te bly met nuwe ontwikkelinge.  Mense reageer gewoonlik hierop deur te probeer bybly of hulle stel net nie belang om dit te leer gebruik nie.

Om in jou besigheid weerstand te bied teen nuwe tegnologie veroorsaak dat jy jouself later al hoe meer uit die mark uitsluit.  Verbeterde tegnologie kan besighede help om beter gehalte produkte of dienste in ‘n korter tydperk ... continue reading

Home-based Business

By David Malherbe   –   Published in Drakenstein Gazette – Friday 31 May 2013

About 200 years ago during the Industrial Revolution factories sprang up everywhere.  People’s home based businesses could no longer compete with the large factories, so there was a migration of people that used to work from home to now find employment at factories in bigger town and cities.

At present we have a reverse of this 200 year trend.  Now we have an Information Revolution driven by technology, enabling many people to work from home again.  That ... continue reading

Maak jy geld?

Deur David Malherbe   –   Gepubliseer in Drakenstein Gazette – Vrydag 24 Mei 2013

‘n Entrepreneur word gewoonlik as suksesvol gesien as hy geld maak. Daarom kyk ons vandag na drie belangrike geld aspekte in ‘n besigheid.

Eerstens moet die besigheid se laste (skuld) nie meer wees as die bates (besittings) nie. Met meer bates as laste sê ons die besigheid is solvent.

In die tweede plek moet ‘n onderneming se inkomste groter wees as die uitgawes want dan maak dit ‘n wins. ‘n Werker se salaris of loon is sy ... continue reading