Moeilike tye benodig kreatiewe planne

Deur David Malherbe – Gepubliseer in Boland Gazette – Dinsdag 5 April 2016

Daar is tekens dat ons ekonomie tans ‘n moeilike fase beleef. ‘n Berig die afgelope week op Netwerk 24 se webblad noem dat franchise-ondernemings in die kitskos bedryf al meer sukkel om stygende insetkoste aan platsak verbruikers deur te gee.

Dit beteken dat die invloed van die droogte en ander ekonomiese probleme waaroor ek vroeër gewaarsku het, nou besig is om ‘n realiteit te word. Die droogte bring mee dat minder landbou produkte geproduseer word en dit ... continue reading

Want to be wealthy?

By David Malherbe   –   Published in Drakenstein Gazette – Friday 25 April 2014

Many people enquire about what they should do to become wealthy.  My question in return is whether you know where money comes from?  This may sound like a stupid question, but I believe that only entrepreneurs really know where money comes from.

If you need to generate business for yourself to be able to earn a living, you know.  When you work for a salary, usually you do not take the punch of generating the income.  You ... continue reading

Sukses op die veld

Deur David Malherbe   –   Gepubliseer in Drakenstein Gazette – Donderdag 17 April 2014

Oral waar rugby gepraat word, is getroue ondersteuners van die Stormers deesdae baie bekommerd oor die huidige toedrag van sake.  Sake lyk nie goed vir dié span nie.  Die grootste uitdaging hierdie seisoen kan dalk wees om nie heel onder aan die punteleer te eindig nie.  Van trofee wen, is daar wat my betref geen sprake nie.

Ongelukkig beteken dit dat toeskouergetalle ook taan.  Niemand van ons ondersteun graag ‘n verloorspan nie.  Dalende toeskouergetalle het ongelukkig ook ... continue reading

Self-leadership

By David Malherbe   –   Published in Drakenstein Gazette – Friday 11 April 2014

“It is lonely at the top” is a proverb that is often associated with leading an organisation and therefore it is important that business owners look after themselves.  John Maxwell in his book Leadership Gold says that it is always most difficult to lead yourself.

If you do not have direction in your own life, i.e. knowing where you are heading with your life and your business, how can you lead those who work for you?  To ... continue reading

Goed, Beter, Beste?

Deur David Malherbe   –   Gepubliseer in Drakenstein Gazette – Vrydag 28 Maart 2014

In sy boek Good to Great skryf Jim Collins “Good is the enemy of great.”  Met die eerste oogopslag klink dit na ‘n aartsvreemde stelling.  Maar as ons sy gedagtegang verstaan, maak dit baie sin.

Daar is baie besighede wat redelik suksesvol is en vir die eienaars ‘n bestendige inkomste verseker.  So ‘n besigheid val in die kategorie van “good.”  Maar die besigheid het dalk die potensiaal om nog baie te verbeter en te groei.  Omdat die ... continue reading