Deur David Malherbe – Gepubliseer in Drakenstein Gazette – Vrydag 21 Junie 2013
Mense het dikwels die persepsie dat ‘n entrepreneur iemand is wat wat baie geld maak. Maar entrepreneurs is in die eerste plek mense wat die durf het om vir hulleself werk te skep eerder as om na ‘n werk te gaan soek. Party verdien goeie geld, party oorleef net, maar ongelukkig is daar ook die wat nie die mas opkom nie.
Soos met elke ander werk is kennis en vaardigheid van dit wat jy doen belangrik. Wanneer ... continue reading
