Deur David Malherbe – Gepubliseer in Drakenstein Gazette – Donderdag 17 April 2014
Oral waar rugby gepraat word, is getroue ondersteuners van die Stormers deesdae baie bekommerd oor die huidige toedrag van sake. Sake lyk nie goed vir dié span nie. Die grootste uitdaging hierdie seisoen kan dalk wees om nie heel onder aan die punteleer te eindig nie. Van trofee wen, is daar wat my betref geen sprake nie.
Ongelukkig beteken dit dat toeskouergetalle ook taan. Niemand van ons ondersteun graag ‘n verloorspan nie. Dalende toeskouergetalle het ongelukkig ook ... continue reading
