Deur David Malherbe – Gepubliseer in Drakenstein Gazette – Vrydag 28 Februarie 2014
Ek ry vanoggend van die Paarl af Wellington toe en sien verskeie plekke waar druiwe van pars- waens afgeval het. Dit veroorsaak gladde, nat kolle op die pad en ek besef dit is een van die tekens dat dit parstyd is in die Boland, soos Sias Reynecke in sy liedjie gesing het.
En dadelik dink ek daaraan dat ons as entrepreneurs ook insig nodig het om die tekens in die ekonomie raak te sien en te verstaan. ... continue reading
