Deur David Malherbe – Gepubliseer in Drakenstein Gazette – Vrydag 30 August 2013
Minister Rob Davies het onlangs genoem dat 7 uit 10 besighede wat in Suid-Afrika begin word, binne 12 maande weer hul deure sluit. So ‘n droom wat nie realiseer nie, veroorsaak baie pyn en mense verloor baie geld.
Ongelukkig het daardie 70% mense gewoonlik die geld om die besigheid te finansier by ‘n bank geleen. Dit maak dat die pyn nog lank uitgerek sal word omdat die bank gewoonlik sonder uitsondering van die eienaar vereis om in ... continue reading
