Die Entrepreneursproses

Deur David Malherbe   –   Gepubliseer in Drakenstein Gazette – Vrydag 16 August 2013

“If you don’t build your own dream, someone will hire you to help build theirs.”  Hierdie aanhaling is waarskynlik ‘n goeie rede hoekom iemand ‘n eie besigheid sou wou begin. Indien jy ook só voel en graag vir jouself wil werk, onthou om ‘n entrepreneur te word, is ‘n proses wat oor tyd ontwikkel.

Die eerste belangrike aspek is om ‘n sake-idee te hê wat kan werk en wat by jou geaardheid  pas.  Moenie dink dat as ... continue reading

Importance of building a brand

By David Malherbe   –   Published in Drakenstein Gazette – Friday 9 August 2013

To be the preferred provider for each and every customer is what most entrepreneurs dream of.  But many businesses are hardly known by most of the people they would like to sell to.  So how do we move from unknown to preferred provider?  The answer lies in building a brand.

Now what is a brand or branding?  Glad you’ve asked.  To brand your product or service means to distinctively differentiate your product or service from those of ... continue reading

‘n Nuwe Seisoen

Deur David Malherbe   –   Gepubliseer in Drakenstein Gazette – Vrydag 19 Julie 2013

Die wisseling van seisoene bring sekere vrugte na die mark volgens die seisoen waarin ons ons bevind.  Elke vrug het sy seisoen waarin dit ryp word en wanneer dit die optimale tyd daarvoor is.  Ons vind dieselfde t.o.v. tipes besighede.

Daar was ‘n tyd in die geskiedenis voor die industriële revolusie wat die oorgrote meerderheid van die wêreld se bevolking in die landbou sektor werksaam was.  D.w.s. die meeste werksgeleenthede was in die landbou en die meeste ... continue reading

The Market Environment

By David Malherbe   –   Published in Drakenstein Gazette – Friday 26 July 2013

Many of us know about the market for green grocers in Epping where farm produce is traded.  But estate agents work in the property market and book sellers form part of the book market.  So what is a market then?

Any business do business in some market and a market can be described as a place where buyers and sellers of goods or services meet and prices are determined by supply and demand.  An auction is thus ... continue reading

Jou besigheid se beeld na buite

Deur David Malherbe   –   Gepubliseer in Drakenstein Gazette – Vrydag 19 Julie 2013

Om ‘n goeie besigheid te bou, is dit nodig dat ‘n besigheid ‘n eerlike en positiewe beeld na die gemeenskap waarin dit sake doen, sal reflekteer.  D.w.s. die openbare mening kan ‘n groot invloed op die sukses van jou besigheid hê.

Die openbare mening word o.a. bepaal deur die wyse waarop ‘n onderneming sy werknemers benut en vergoed, die onderneming se verantwoordelike benutting van hulpbronne en die bewaring en vervanging daarvan, asook die kwaliteit en prys van ... continue reading